2004-2026
Die gemeente met oop harte na God, teenoor mekaar en na die wêreld.‘n Geloofsgemeenskap vir Suider-Afrikaanse immigrante in die Waikato, New Zealand
Ons het vier bedieningspunte by ACK Waikato. Ons sien uit om u by ons te verwelkom.
Kleingroepe is die perfekte plek om geestelik saam te groei en om verhoudings binne die geloofsgemeenskap te bou.
Our translation service is available online! Just join via the Zoom link…